Kleuter Pret met Knibbels

2018년7월25일
무료 다운로드
76
최신 버전:
1.3.5

Kleuter Pret met Knibbels is 'n opvoedkundige speletjie vir kleuters in Afrikaans. Daar is 4 verskillende speletjies wat vir jou kind vorms, tel, kleure, geheue, vrugte en diere leer. Pret animasie terwyl jou kind leer en speel. Geen verwarrende navigasie. Ontwikkeld vir kleuters deur ouers. Gee jou kleuter die grondslag om vroeg te ontwikkel terwyl hul pret het.

꾸러미:
com.webdynamics.knibbelsafrikaansfree
개발자:
Web Dynamics
카테고리:
교육
크기:
11 MB
지원되는 android 버전:
2.3.3 이상
나이:
Everyone
업데이트 날짜:
2018년7월25일
다운로드:
10K

관련 콘텐츠

4.0.34
Woordejag
33
"Editors' Choice" Toekenning - AppEggs. Com. #1 Gratis App in meer as 20 lande.
7.0
Spel Pret
5
Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle...
1.19.
Afrikaanse kleuter pret
10
Hierdie klein speletjie help kinders jonger as 5 met basiese vaardighede soos...
1.0.1
Duo Edu
Duo Edu het sy ontstaan gehad deurdat ‘n behoefte geïdentifiseer is vanuit die...
3.6.10
Netwerk24
1,5K
Ons app bied aan jou 'n magdom inligting: die beste nuus- en leefstylinhoud van die...
7.7.5
Idees
1
It is jou nr. 1-gids tot 'n vars, moderne leefstyl.
1.0
Kanaal 7
16
It is die privaat radiostasie van Medianetwerk vir Christus.
1.0.3
GOBE Circus Afrikaans
Die Sirkus is 'n voorskoolse Program wat skool gereedheid inoefen.
2.0
Dakmakelaars
It is hét bedrijf met jarenlange ervaring in de bouw van dakkapellen en het plaatsen...