Laerskool Elarduspark

Laerskool Elarduspark

꾸러미:
za.co.eai.elarduspark
다운로드:
500
크기:
18 MB
지원되는 android 버전:
4.1 이상
업데이트 날짜:
2017년5월30일
6
최신 버전:
1.0.2
나이:
각자 모두
무료 다운로드

Geskiedenis van die Skool. Laerskool Elarduspark is in Januarie 1983 geopen met 731 leerders deur Mnr. Grove alombekend as Oom Liggies. Van die staan spoor af was dit duidelik dat hierdie blou skool sterk beginsels, waardes en tradisies voorstaan en ‘n sterk band met hul Skepper behou. In Augustus 1983 word Dr. Jan van Rensburg aangestel as Hoof.

댓글

관련 콘텐츠

출신 앱 DXN Tech