Woordsoektog is ‘n speletjie om woorde binne ‘n legkaart van ander woorde te soek. Met hierdie toepassing kan jou kinders heerlik ontspan terwyl hulle ook hul brein oefen. As jy vashaak is daar ook wenke wat jy kan gebruik. Jy word ook beloon met ekstra wenke vir elke 250 punte.
댓글